Nuwe veerkrag vir futlose ma’s – Barbara Johnson

R40.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 205
Uitgewer: 1995 (Eerste druk) CUM
ISBN: 9781868292554

3 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Hoop vir elkeen wat die seerkrykant van ouerskap ervaar het.

Nuwe Veerkrag vir Futlose Ma’s wys die leser hoe om met seerkry saam te leef en vreugde te midde van pyn te ervaar.  God se liefde en nabyheid het Barbara Johnson gehelp om weer heel te word nadat sy die seerkry van ouerskap in haar lewe beleef het.  Haar persoonlike herinneringe, gedigte en humor bring nuwe lewenswysheid na vore en onderstreep die moontlikheid om weer te lag en vreugde in jou lewe te ervaar.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans