Description
Is daar iets fout met jou huwelik en weet jy nie hoe om dit reg te maak nie? Of het dit wat jy al probeer het, nie gewerk nie? Deur Dr. Doug Weiss se raad te volg kan jy in net 30 dae ‘n splinternuwe, vervullende huwelik he. Jy kan leer om van voor af verlief te raak op mekaar deur weer op ‘n geestelike, emosionele en seksuele manier te kliek.









