Leef in liefde – John Sims Townsend

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 241
Uitgegee: 2011 SCB
ISBN: 9781415305034

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Almal is op soek na liefde. Daar is niks so belangrik as om lief te he en liefgehe te word nie. Maar dikwels weet ons nie hoe om toenadering te soek tot ander nie – hetsy in ons gesin, by ‘n vriend, ‘n eggenoot of in ‘n romantiese verhouding.

In Leef in liefde bring dr. John Townsend die goeie nuus dat liefde aangeleer kan word. Hy help die leser om die aard en sleutelbeginsels van liefde te verstaan en verduidelik die vaardighede wat mense kan aanleer om die liefdevolle mense te word wat hulle eintlik bedoel is om te wees.

Aan die hand van stories en voorbeelde uit sy jare lange ondervinding bied Townsend praktiese raad oor hoe om liefdevolle verhoudings te vind, te bou en in stand te hou.

Van die sleutelbeginsels wat hy bespreek, sluit in:

Konneksie: Hoe om ‘n emosionele band te vorm Waarheid praat: Eerlikheid wat die ander persoon dien Genesing: Herstel wat gebreek is Laat los: Aanvaar wat is en gee op wat oorgegee moet word Romantiek: Die unieke liefde tussen ‘n paartjie

Additional information

Taal / Language

Afrikaans