Sale!

Jesus se woorde vir vroue – Carolyn Larsen

Original price was: R40.00.Current price is: R32.00.

Toestand:  Goed (Boodskap voorin)
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  366
Uitgegee: 2017 CUM Uitgewers
ISBN: 9781431607419

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Jesus se woorde staan vir altyd vas – van die dag toe Hy dit gesê het en dit in die Evangelies opgeneem is, tot vandag toe. En dit is hierdie rotsvaste vertroosting, raad en aanmoediging wat Carolyn Larsen vir vandag se vrou verwoord in Jesus se woorde vir vroue .
Carolyn Larsen wys in Jesus se woorde vir vroue se 366 dagstukke hoe Jesus se woorde op elke aspek van ‘n vrou se lewe van toepassing is, onder andere: verhoudings met ander, vergifnis, bepaling van prioriteite, hantering van kritiek, en finansies. Elke dagstuk het ‘n teksvers uit die Nuwe Lewende Vertaling en ‘n kort oordenking, asook ‘n “Leef dit”-afsluiting in die vorm van ‘n gebed of inspirerende aanhaling.
Jesus se woorde vir vroue , in pers teks, sal elke vrou krag laat put uit Jesus se woorde vir elke dag.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans