Gee my jou hart – Elza Meyer

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 120
Uitgegee: 2012 CUM
ISBN: 9781431601905

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Gelowiges word dikwels beskryf as die bruid van Christus. Maar wat beteken hierdie beeld werklik vandag vir gelowiges? Dit is die vraag waaroor Elza Meyer gewonder het. In Gee my jou hart bespreek sy die beginsels wat sy na in-diepte Skrifstudie oor die onderwerp ontdek het. Sy ondersoek hierdie intimiteitsverhouding tussen God en gelowiges aan die hand van temas soos: die bruid van Christus; die diepte van God se verbondsliefde; in die voetspore van die bruidegom; en die lewe van die bruid. Gee my jou hart sal elke leser opnuut laat besef wat verbondsliefde is en wat ‘n intieme verhouding met God behels.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans