Gebed Kan My Lewe Verander – Maretha Maartens

R30.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye:  72
Gepubliseer: 1995 Lux Verbi
ISBN: 9780869972960

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Kom ons wees ‘n slag eerlik: gebed is vermoeiend, soms vervelend, lastig. Ons verwelkom elke verskoning om nie te hoef bid nie. Ons is traag om te begin en verlig as ons klaar is. Wanneer ons bid – maar nie wanneer ons ‘n lekker boek lees of ‘n blokraaisel doen nie – is die onbenulligste dingetjie genoeg om ons aandag af te trek.”

Skokkende woorde?

EN dit van ‘n groot Christendenker soos C.S. Lewis? Skokkend eerlik ja! Maretha Maartens sê ons kan nie ontken dat ons almal maar sukkel met ons gebedslewe nie.
Ons beleef dooie dae
Ons vertel leuens oor hoe getrou ons bid
Ons spartel om ‘n gedissiplineerde gebedsroetine vol te hou.
Ons gebede is futloos en flou.

Wat moet ons dan doen? – Dis waaroor hierdie boek handel. Met teologiese diepgang, met ingegriteit, in haar kenmerkende, literêr bekroonde skryfstyl, bied Maretha ‘n praktyk-beproeftde gebedsgids, wat u lewe kan verander…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans