Description
Die krag van ’n biddende man is gerig op elke man wat vir sy vrou wil intree op gebiede waar sy werklik sy gebede nodig het. In 20 kort hoofstukke wys Stormie mans hoe meer hulle op God vertrou in gebed, hoe beter sal Hy hulle en hul vroue lei na nuwe vervulling en vreugde van dag tot dag.








