Die krag van gebed wanneer jy vrees – Stormie Omartian

R80.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 212
Uitgewer: 2017 CUM
ISBN: 9781431619931

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Jy kan egter vry wees van verwoestende vrees! Rig net jou hart en gedagtes op die vertroostende waarhede en beloftes van God, en leer hoe om kragtig te bid. In Die krag van gebed wanneer jy vrees wys Stormie Omartian jou hoe om vrees deur gebed te beveg. Sy bied raad oor hoe om onder andere die volgende vrese te oorkom: Vrees vir verwerping; Vrees vir lyding; Vrees vir die dood; Vrees vir verlies; Vrees vir die toekoms. Namate jy op die Here se krag vertrou om jou vrees te oorwin, sal jy begin onderskei tussen die vrees wat God nie wil he ons moet he nie, en die vrees wat Hy wil he ons moet ervaar. Leer hoe om te bid en aanspraak te maak op die krag, liefde en emosionele gesondheid wat God vir jou wil gee.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans