Description
Nou eers verlief – Ronelle Uys – ’n Klein kamer en werk as kelnerin is Hannah se vooruitsig nadat haar man sy hand diep in Hamilton Ingelyf se trustfonds gesteek het. Maar haar redding kom uit ’n onverwagse oord: Nicolas Hamilton!
Toestand: Goed









