Description
Brug van harte – Alda Geers Wat ’n donderpadda van ’n man, is Mariek Vermeer se eerste indruk van dokter Leendert Kolver, en sy weet dadelik sy moes nie Kolgabaai toe gekom het nie. Sy het haar nou kom blootstel aan die ongepoetsheid van ’n man wat dink die wêreld bestaan oor hóm.
Toestand: Redelik







