Wit leuen – Ruan Kemp

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 256
Uitgewer: 2022 Tafelberg
ISBN: 9780624092322

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: AM190 AM236 Categories: , ,

Description

Richter het ‘n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa. Toe hy mis trap, moet hy vlug. Saam met Margaret reis hy deur ‘n nagmerrielandskap ‘n bisarre avontuur in.

Helikopters, duikbote, kindersoldate, ongediertes, mensvreters… Wit leuen wemel van onwerklikhede, afdraaipaaie, en verrassings.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans