Wenkbrou – Deborah Steinmair

R85.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 197
Gepubliseer: 2013 Human & Rousseau
ISBN: 9780798157759

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AM0085 Categories: , ,

Description

In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse (met wie ons in Die neus kennis gemaak het) ’n vreemde wereld, die van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van moeder Motle, hoof van die Susters en lewenslange vriendin van haar ouma, vermis en vermoedelik vermoor is, besluit sy en Aga om daar te gaan ondersoek instel. Hulle maak kennis met die groep nonne en die patriargale Volgelinge wat leef volgens die ouderwetse geskrifte van hul menslike Herder. En, soos mens kan verwag by hierdie skrywer se unieke, heerlike vorm van speurverhaal, is dit nie lank voor hulle ’n rits rare, fantastiese ervarings beleef nie. Hulle word weer eens bygestaan deur deur die rowwejack dude, Claude. Die slag met die verdere hulp van sy nuwe vriendin, die wit sangoma Stasi Soldatos. Satiries, lig, vars. “’n Vaardige skrywer met ’n goeie oog, ’n heerlike sin vir humor en fyn taalhantering.” – Hettie Scholtz.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans