Vir altyd lente – Marilé Cloete

R35.00

Toestand: Goed (Rugkant is stewig, en die bladsye is skoon en sonder vlekke)
Formaat: Klein formaat Sagteband
Bladsye: 205
Gepubliseer: 2020 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799399301

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Vir altyd lente – Marilé Cloete: Ná ’n rampspoedige verblyf in die buiteland is Jennie terug in Suid-Afrika – verpletter, haar selfbeeld aan skerwe, en swanger. Haar vriende bied haar ’n veilige hawe waar sy weer haarself kan vind. Veral die joviale en sjarmante Herman gaan uit sy pad om die lewe vir haar maklik te maak.

Hy vra haar om te trou, maar mans en trou is glad nie op Jennie se agenda nie. Tog is hy ’n onontbeerlike steunpilaar wat haar boonop liefhet. Hulle besluit om haar genoeg tyd te gee om te genees, maar dan moet sý die jawoord vra. Die vraag is net: Hoe lank is lank genoeg en sal sy hom ooit regtig om sy hand vra?. Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Vir altyd lente is Marilé Cloete se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in: Reg vir my (September 2018), Perfek vir my (Januarie 2019), en Genoeg vir my (Junie 2019). Vir altyd Lente vorm deel van Marilé se Seisoene-reeks: Hoogsomerliefde (September 2019), en Nooit weer winter (Februarie 2020).

Vind meer liefdesverhale en Romanza’s hier.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans