Vier Seisoene Kind – Wilna Adriaanse

R120.00

Toestand: Redelik (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  480
Gepubliseer: 2011 (Vierde druk) Tafelberg
ISBN: 9780624048671

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: CHR243 Categories: , , , Tag:

Description

Die word ‘weduwee’ is ‘n verdrietige woord, ‘n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ‘n skamele drie jaar na hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk. Of dit so ‘n goeie plan is om terug te gaan na die plek waar sy vir Neil ontmoet het, weet sy nie, maar in die stadium wil sy nerens anders wees nie. Veral nie alleen in Londen nie. Erens tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ‘n lee plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor. En in haar plek ‘n bang vreemdeling gevind.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans