Veronika Besluit Om Te Sterf: ‘n Roman Oor Verlossing – Paulo Coelho

R130.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 240
Uitgewer: 2020 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485310389

Out of stock

SKU: AM130 Categories: , , Tag:

Description

Veronika het alles wat sy kan begeer – sy is jonk en mooi, met oorgenoeg aantreklike kêrels, ’n vaste werk, ’n liefdevolle familie. Nogtans is Veronika ongelukkig, en een winteroggend besluit sy om ’n oordosis slaappille te drink, maar word dan ’n ruk later in die plaaslike hospitaal wakker. Daar vind sy uit dat hoewel sy lewe, haar hart onherstelbaar beskadig is en dat sy slegs ’n paar dae oor het om te lewe … Die verhaal volg haar deur hierdie intense tyd terwyl sy al haar idees oor die lewe begin bevraagteken. Sy besef spoedig dat elke sekonde van ons bestaan ’n keuse tussen lewe en dood is. Dis ’n roerende en besielende lied aan die lewe, wat ons daaraan herinner dat elke oomblik in ons lewe spesiaal en kosbaar is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans