Vermis Op Allesverloren – Anchien Troskie

R99.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 292
Gepubliseer: 2015 (Eerste uitgawe) Kwela
ISBN: 9780795706905

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1337 Categories: , , , Tag:

Description

Toe haar eksentrieke tante Erta verdwyn, kry Melinda ’n privaatspeurder om te help soek, bekommerd dat Erta dalk in gevaar is. Erta was op die dorp bekend as heks oor haar kruiedoepas en lees van teeblare. Melinda vermoed vuilspel, want die dorpsleiers, veral Oudominee, het Erta verdoem en haar selfs vir die droogte geblammeer. Hulle het haar nooit vergewe omdat sy as armblanke met een van hul goue seuns getrou het en omdat sy haar later op die dorp kom herskep het as kruiedokter en haar bemoei het met die bruin gemeenskap nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans