Vergenoeg – Marita Van Der Vyver (Soos nuut)

R80.00

Toestand:  Soos nuut/Uitstekend
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 277
Gepubliseer: 2016 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624041269

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
EAN: 9780624041269 SKU: AM0107 Categories: , , Tag:

Description

Vergenoeg – Marita Van Der Vyver

Adéle Bothma kén die wrede woord k-a-n-k-e-r. Die vernietigende vraat wat haar lyf afgetakel het tot hangborste en vellerige dye van ‘n ou vrou.

Sy verduur gelate die vernederende versorging in haar Victoriaanse huis op Vergenoeg, die plattelandse dorpie aan die einde van ‘n grondpad. Hier het sy kom treur oor alles wat afgesluit moet word terwyl haar twee uiteenlopende dogters haar bedien en bederf.

Haar spogroos, San, was ‘n mooi kind – die voorbeeldige suster, die ouer, ordentlike een.

Bella was van kleins af ánders. ‘n Eksotiese orgidee met ‘n besondere stem. Heserig, asof sy al in haar wiegie besluit het sy verkies sigarette bó melk. Later sou sy as chanteuse na Parys vlug om weg te kom van haar roem.

Nou is daar dinge wat gesê moet word, ander wat verswyg moet bly. En terwyl sy haar dogters op haar sterfbed nog net kan troos, wonder Adéle of hulle haar nie juis nóú die nodigste het nie.

Vind meer tweedehandse Afrikaanse fiksie hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Marita van der Vyver

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers