Tweede Viool – Salma Swanepoel

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 208
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780639605920

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: PA032 Categories: , ,

Description

Sy kan nie eens haar vervelige werk in vrede doen nie!

Martlie haat haar werk, maar sy sal enigiets doen om te verseker dat haar sussie die geleenthede kry wat syself nooit gehad het nie. Al is dit om papegaaiwerk te doen. Dit help natuurlik ook nie dat sy lyk en voel soos ’n lawwe, veelkleurige parkiet tussen ’n klomp stemmige African Greys nie. Sy sou veel eerder heeldag heerlike geregte in ’n spogkombuis optower, maar sy is al so gewoond daaraan om tweede viool te speel dat dit haar eintlik nie meer pla nie.

Haar kwaai baas, Jaco, is egter iemand om mee rekening te hou. Hy is onvriendelik, ongeduldig en ongelooflik aantreklik. Sy kan nie eens meer haar vervelige werk in vrede doen nie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans