Description
Nanette gaan terug na haar skoonouers se plaas – Geluk – maar dinge is nie hoe sy dit onthou nie. Haar seer en swaarkry is eg – maar is dit net een kant van die storie? Ontstig ontdek sy dat haar swaer – Barry – wat sy maklik kon afmaak as ongevoelig is iemand wat weet wat die liefde is en hoe diep dit kan reik










