Sale!

Tussen liefde en haat – Corné van Rooyen

Original price was: R30.00.Current price is: R21.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 208
Uitgewer: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639606064

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun Marlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaas buite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bang te wees in die stad.

’n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in ’n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steeds die geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaas onaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou dat die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans