Toe soen jy my – Elsa Winckler

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 208
Uitgewer: 2020 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780639600253

2 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: PA021 PA097 Categories: , , , Tag:

Description

Moenie vriende soen nie, dit lei net tot moeilikheid! Toe Gabriella Tredoux een aand in ‘n kuierplek op Mosselbaai vir Eben Joubert soen, verander alles. Die soen was veronderstel om haar te help om van ‘n ander klewerige vent ontslae te raak. Eben is mos net ‘n pel. Maar toe sy hom soen, terwyl ‘n lied oor soenery in die agtergrond speel kan sy nie langer aan hom dink as net ‘n pel nie. Miskien is almal tog reg toe hulle gesê het dat Jody nog lank nie klaar is met haar matchmaking nie. As tandarts op Mosselbaai, is Eben se lewe soos hy daarvan hou – ongekompliseerd. Wat hy van die huwelik weet, het hom vir altyd genees van gedagtes aan vir ewig en altyd, maar toe soen Gabriella hom en dis skielik onmoontlik om aan enigiets anders as aan haar te dink.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans