Stroomop – Adeline Radloff

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  271
Gepubliseer: 2018 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795801747

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wêrelde: Daar’s ‘n uitgebrande chirurg, ‘n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, ‘n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en ‘n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs opgelê het, en deel van die terapie is ‘n river rafting-ekskursie op die woeste Oranjerivier. Wanneer hul manlike gids daar in groot moeilikheid beland, moet dié vyf diep verskillende vroue saamspan, verby hul eie probleme en struwelinge kyk en die gevaarwaters sónder hul gids aandurf – of hy, en hulle, oorleef dalk nie.

‘n Bemagtigende vroue-avontuur oor spanwerk, volharding en jou eie ding met oortuiging doen, deur die span van Pad na jou hart en Vir altyd.

rugkant stroomopagterblad stroomop

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

271

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Adeline Radloff

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2018

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Queillerie Uitgewers