Soos in stories – Dina Botha

R35.00

Toestand: Goed (Rugkant is stewig en sonder krake. Die bladsye is skoon en sonder merke of vlekke)
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639606972

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Soos in stories – Dina Botha: Wie weet in watter gewaad storieboekliefde sy verskyning gaan maak?

Om bibliotekaresse te wees op ’n dorpie soos Trompieshoogte is vir Marijke die maklikste manier om te verseker dat haar lewe teen ’n slakkepas nêrens heen sal gaan nie. Wat nog gepraat van haar liefdeslewe. Maar dan gewaar sy ’n nuwe gesig op die dorp, al is daai gesig nou wel ongeskeer, die hare te lank, en die klere taamlik verslons.

Maar wat maak die skatryk entrepreneur Jean-Pierre Immelman in hierdie verlate uithoek, en hoekom lyk hy so afgerem?

Dalk meer belangrik, wat is hierdie hartkloppings wat Marijke naby hom ervaar, en wat is die ooreenkoms wat hy met haar wil tref voor hy terugkeer na sy eie glansryke wêreld toe?

Vind meer liefdesverhale hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans