Slagoffers – Dine Van Zyl

R60.00

Toestand: Goed (Met plastiek oorgetrek)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 150
Gepubliseer: 2001 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624040231

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: P504 Categories: , , Tag:

Description

Hierdie opspraakwekkende roman fokus op die burgeroorlog in Angola, soos gesien deur die oë van ‘n TV-joernalis. Die joernalis het empatie met die verminkte slagoffers van die oorlog, veral vroue, maar sy moet haar emosies beheers en professioneel bly in haar opname van ontstellende onderhoude en tonele. Die roman toon dat in ‘n oorlog almal uiteindelik slagoffers word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans