Description
Dit is die teenstropereenheid in die Wes-Caprivi se taak om wilddiewe en ivoorsmokkelaars vas te trek, maar Sarel Froneman het tydens sy pas afgelope patrollie ‘n ontdekking gemaak wat skielik sin aan sy lewe gegee het: die laaste paar swartrenosters in die noorde van Namibie …










