Silwer, Jakkals Van Die Namib – Pieter Pieterse

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye:  120
Gepubliseer: 1997 Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624029557

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

’n Uitsonderlike diereroman. Reg van bladsy een af sal jy jou hart vashou vir Silwer, die pragtige jakkalswyfie van die Namib wat verbete om oorlewing vir haar en haar welpie stry. Vir die mense wat deur ’n genadelose oorlog gebreek word. En vir die liefde wat so swaar en dikwels wrang in hierdie ongenaakbare woestynwêreld blom.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans