Score My ‘n Gwai – Marlize Hobbs

R85.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  144
Gepubliseer: 2016 Human & Rousseau
ISBN: 9780798162548

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH0756 Categories: , ,

Description

Hierdie verhaal word deur twee vroue vertel: Miesa, dogter van ’n boer op ’n plaas naby Vryburg, en Siena, die vrou wat Miesa help grootmaak het.

Na die grensoorlog keer Miesa se pa as ’n gebroke man terug. Hy sit op die stoep en drink en kaarte speel, terwyl die plaas vergaan. In die aande kom hy na Miesa se kamer, waar sy sy onmag moet ontgeld. Miesa se ma maak ’n plaaswinkeltjie oop en Miesa vind ’n mate van ontvlugting daar. Dis ook in hierdie winkel waar sy haar eerste minnaares ontmoet en haar weg na die buitewêreld vind.

Wanneer sy ’n outistiese dogtertjie aanneem, begin haar lewe sin kry en vind sy uiteindelik blywende liefde.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans