Robbie se broer se roer en ander jagstories – Pienkes du Plessis

R90.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  192
Gepubliseer: 2016 Human & Rousseau
ISBN: 9780798172394

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Pienkes du Plessis is terug met ‘n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere – en vertel by staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir om die kampvuur, en vir lekker lag.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans