Proteus – Deon Meyer

R110.00

Toestand:  Goed (Voorblad het vou in)
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 358
Gepubliseer: 2008 (Derde druk) Human & Rousseau
ISBN: 9780798149655

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0199 Categories: , ,

Description

Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ‘n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ‘n ou vriend, ‘n medestryder wat gyselaar gehou word.. Maar die “losprys” wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – ‘n hardeskyf met “sensitiewe” inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op ‘n “geleende” BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans