Op die spoor van: ‘n Versameling speurverhale deur topskrywers Saamgestel deur Rudie van Rensburg

R60.00

Toestand: 
Formaat: Sagteband
Bladsye: 271
Gepubliseer:  2017 (Eerste druk)  Tafelberg
ISBN:  9780624082583

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. ‘n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans