Sale!

Onmoontlike Mansmens 3 in 1 – Omnibus – Elize Davies, Ann Hite Kemp, Dina Botha

Original price was: R60.00.Current price is: R42.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  512
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9781776353811

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: PA111 Categories: , , Tags: , ,

Description

ONMOONTLIKE MANSMENS: ELIZE DAVIES
Karien Kruger trou met Hugo Steyn omdat hy dan die beplande ontwikkeling van haar tuisdorp sal stopsit. Die saketransaksie beweeg egter gevaarlik na aan haar hart wanneer sy besef sy het gevoelens vir Hugo ontwikkel.

VERSPEEDLDE TYD: ANN HITE KEMP
Moira weier om haar matriekreunie by te woon. Deetlef het haar destyds verneder deur haar ‘n week voor die matriekafskeid mee te deel dat hy eerder vir Nata soontoe sal vergesel. Nou will Deetlef opmaak…

PAJAMADRIL VIR KAEL: DINA BOTHA
Jenna het lankal berus dat sy haar ongebore seun alleen sal moet grootmaak. Nou het haar oorlede man se broer, Kael Roothman, opgedaag eb hy wil surrogaatman en pa speel. Sy het nie eers van sy bestaan geweet nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans