Nog Een Keer – Annarie Linde

R25.00

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Klein formaat/sagteband
Bladsye: 197
Uitgegee: 2012 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799358414

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: PA0013 Categories: , ,

Description

Toe haar ma in die hospitaal beland, moet Ginnie inderhaas met die bestuur van die gastehuis gaan help. Lambert, haar broer se beste vriend, kom loer in. Sy het hom jare laas gesien en hulle het nog nooit goed klaargekom nie. Hy was sy lewe lank nog altyd so selfversekerd, half arrogant eintlik. En hy het haar altyd geterg. Ou vaal meisietjie, het hy haar genoem. Verbeel jou! Waarom ontstem hy haar dan so? Hy en die pragtige blonde Claudia wat aan hom hang … Ginnie kom gou agter die seun wat sy jare gelede geken het, is weg. Lambert is ’n man wat weet wat hy wil hê.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans