Description
Philip Marais is suksesvol en besig, besig, besig. Tyd is geld en geld is belangrik as hy, anders as sy pa, na sy gesin wil omsien. Maar Nandi vra meer van hom – sy wil ’n pa vir Buks hê en ’n man se lyf langs hare in die dubbelbed.
Where every book is treasured. Second-hand bookstore in Equestria, Pretoria.
R35.00
Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 208
Gepubliseer: 2020 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780639600093
1 in stock
Philip Marais is suksesvol en besig, besig, besig. Tyd is geld en geld is belangrik as hy, anders as sy pa, na sy gesin wil omsien. Maar Nandi vra meer van hom – sy wil ’n pa vir Buks hê en ’n man se lyf langs hare in die dubbelbed.
| Taal / Language | Afrikaans |
|---|