‘n Fontein Voor Ons Deur – Marita Van Der Vyver

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 216
Gepubliseer: 2013 (Eerste druk) Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624064305

1 in stock

đźšš Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

‘n Fontein Voor Ons Deur – Marita Van Der Vyver  – ’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk.

En wat gebeur toe?

Saam met haar prins sit sy huis op in ’n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ’n ou kliphuis in Rue de l’église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis.

En wat gebeur nou?

Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ’n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas.

’n Fontein Voor Ons Deur is ’n reeks stories oor ’n verhuising – ’n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ’n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek.

Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ’n fontein bruisend met verrassings.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

216

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Marita van der Vyver

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2013

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers