‘n Droë wit seisoen – André P. Brink

R95.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 254
Gepubliseer: 2005 Human & Rousseau
ISBN: 9780798145206

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: ERR117 Categories: , , Tag:

Description

In die middel staan Ben du Toit, “‘n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens”. Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en die se seun tydens die 1976 Soweto-betogings en oproer. Ben se pogings om agter die waarheid te kom, bring hom in opstand teen die hele geskiedenis en stelsel wat hom gevorm het. Hy is nie ‘n politieke kruisvaarder nie, hy wil slegs agter die waarheid kom. Sy familie dink hy is dwaas, maar vir hom is dit ‘n morele kwessie. Danksy die vriendskap van Stanley, die taxibestuurder uit Soweto, en die liefde van die joernalis Melanie, voer hy sy bitter stryd teen apartheid tot by die onvermydelike en skokkende einde. Wanneer Ben vermoed sy lewe is op die spel, besorg hy al die dokumente, uitknipsels, verklarings, ens. – inligting wat hy teen die Veiligheidspolisie ingesamel het – aan ‘n ou universiteitsvriend, ‘n skrywer wat dit alles kan dokumenteer. Sodat niemand hierna ooit durf se: “Ek het nie geweet nie.”

Additional information

Taal / Language

Afrikaans