Moerbeibos – Dalene Matthee (Sagteband)

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 363
Gepubliseer: 2000 (Tweede sagtebanduitgawe)  Tafelberg Uitgewers Beperk
ISBN: 9780624038917

Out of stock

SKU: MB750MB1023 Categories: , , , Tag:

Description

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ‘n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in die potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ‘n bosmens met ‘n onregeerbare dogter en ‘n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ‘n skip kry, terug Italië toe

Additional information

Taal / Language

Afrikaans