Met My Rooi Rok Voor Jou Deur – Audrey Blignault

R120.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 352
Uitgegee: 2020 Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa
ISBN: 9780624091424

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is, en jou ten diepste raak.

 

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans