Met Ligter Tred – Audrey Blignault

R60.00

Toestand: Redelik (Stofomslag ligte verweer; boodskap voorin)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 124
Uitgewer: 1971 (Agste druk) Tafelberg-Uitgewers
ISBN:

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Toe Audrey Blignault in 1961 die Eugene Marais-prys van die SA Akademie ontvang het, het prof. F.V. Lategan in sy huldigingswoord van hierdie skrywer gesê sy kan “ongedwonge met eie warm-persoonlike stemklank gesels na aanleiding van enige aankopingspunt uit die daelikse lewe soos dit in en om haar eie huis vloei”. “Die stukke bekoor omdat hulle beskryf  wat elke dag met elke vrou gebeur”, het MER geskryf. “Dit verduidelik en bevredig die verlange wat elke mens het om oortuig te wees dat andere sy lewensondervinding verstaan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans