Met die Vierkleur in Parys – Renée Rautenbach Conradie

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  244
Gepubliseer: 2020 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485311355

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: MB639 Categories: , ,

Description

Vierkleur is boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek ’n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit.

Paul Roux is ’n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse wêreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het ’n geliefde tuis, ’n Joodse meisie.

Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en ’n trefseker gevoel vir lokaliteit.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans