Liefde, Natuurlik – Carina Diedericks-Hugo, Daniel Hugo

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  88
Gepubliseer: 2004 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799332735

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die liefde sal die mensdom altyd boei en boelie, want dit is nie net ‘n geluksalige toestand nie. Dit is waarskynlik die kompleksste van alle emosies – dit kan ‘n mens streel en troos, maar ook kwel en kasty.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans