Leo – Deon Meyer

R140.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 494
Uitgewer: 2023 Human & Rousseau
ISBN: 9780798183383

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Leo – Deon Meyer – ‘n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ‘n Oud-recce vermoor as ‘n boodskap. Aan iemand: Hou julle bekke. ‘n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. Met ‘n onontsyferbare kode daarby. ‘n Mooi veldgids, gewerf as ‘n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer.

Jy’t ‘n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Hy’s bedruk. Bekommerd. Bevrees. Want op 12 Junie moet hy trou, ‘n datum wat op hom afkom soos ‘n sneltrein. En hy’s glad nie reg vir dié ding nie. Dis ‘n resep vir ‘n ramp.

Griessel en Cupido is terug. Hier kom moeilikheid, GROOT moeilikheid.

Toestand: Goed

rugkant leoagterblad leo

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

494

Formaat / Format

Groot formaat sagteband / Trade Paperback

Outeur / Author

Deon Meyer

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2023

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau