Description
Hy is hardegat, bots met gesag en word uit die weermag ontslaan. Dan word hy ‘n huursoldaat, raak betrokke by ‘n staatsgreep wat skeefloop en beland in die tronk, maar hy het sensitiewe inligting weggesteek en dit kan baie ongemaklik wees vir die manne wat hom uitgelewe








