Kronkelpad – Irma Joubert

R140.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 478
Gepubliseer: 2011 (Eerste druk) Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624053873

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AN012 Categories: , , Tag:

Description

Kronkelpad speel af teen die agtergrond van die polio-epidemie van die 1950’s. Marco Romanelli, ‘n Italianer wat in ‘n konsentrasiekamp was, gaan woon in die Bosveld vir gesondheidsredes. Daar ontmoet hy vir Dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom, maar hulle toekoms is gevul met vele struikelblokke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans