Krismis van Map Jacobs: Skooluitgawe – Adam Small

R80.00

Toestand: Baie goed  (mat plastiek oorgetrek, rukant stewig en bladsye skoon en heel)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 146
Uitgewer: 2008 (Eerste Skooluitgawe) Tafelberg
ISBN: 9780624046233

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Krismis van Map Jacobs: Skooluitgawe – Adam Small – Na sewe jaar word ‘n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlaktes.

Dit gee die leser ‘n blik op die leefwyses van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ‘n beter bestaan.

Vind meer Afrikaanse dramas en poësie hier.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans