Koukonap – Johann Botha

R80.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 397
Uitgegee: 2016 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795801273

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA467 Categories: , ,

Description

Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie. Lood en Lenie se seun Dries en sy twee broers is gedurig op die rivier in hul kano’s. Daar is Enie Malmok en Japie Tarentaal van die lokasie, oupa Sarel wat dalk ‘n regte, egte Boereheld was, neef Boet wat doedelsak speel in die kroeg… die hele kringloop van die lewe.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans