Kopskoot – Rudie van Rensburg

R150.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 317
Gepubliseer: 2014 (Eerste druk)  Queillerie
ISBN: 9780795800771

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB2172 Categories: , , ,

Description

Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ‘n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom -maar Kassie is net nie oortuig nie . . .

Additional information

Taal / Language

Afrikaans