Koors – Deon Meyer

R99.00

Toestand: Redelik (Laminering van voorblad lig, leesbare eksemplaar)
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2016 (Eerste uitgawe, Eerste druk) Human & Rousseau
Bladsye: 578
ISBN: 9780798173858

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Koors – Deon Meyer – Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ‘n SA landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en Willem, op soek na ‘n plek om oor te begin. Wanneer hulle dit sover het by Vanderkloof – nou Amanzi – saam met ‘n groep swerflinge, steek al die sondes van die mensdom weer kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak ál moeiliker. En wat van die geheimsinnige Domingo, wat by Amanzi aankom op ‘n motorfiets en spoedig as paramilitêre leier ontpop – kan hý ooit vertrou word? Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi … In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is ‘n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby.

Toestand: Redelik (Laminering van voorblad lig, leesbare eksemplaar)

rugkant koorsagterblad koors

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

578

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Deon Meyer

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2016

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau