Kobra – Deon Meyer

R140.00

Toestand: Goed (Die voorblad het ‘n voutjie)
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2013 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
Bladsye: 385
ISBN: 9780798165044

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1268 Categories: , , ,

Description

Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ’n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik?

Voeg hierby ’n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ’n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek.

Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans