Kleure Van Die Liefde – 25 Van Die Beste Stories Uit Rooi Rose – Saamgestel deur Corlia Fourie

R120.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye:  259
Gepubliseer: 2017 Human & Rousseau
ISBN: 9780798175159

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Oplaas ’n nuwe versameling 25 lekkerlees-liefdesverhale wat oor die jare in rooi rose verskyn het. Gunsteling-skrywers se verhale is hier te vinde: Sophia Kapp, Irma Joubert, Helene de Kock, Annelie Botes, Elsa Winckler. En dan ook Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, en veral ’n uitmuntende verhaal deur wyle George Weideman. As jy daarvan hou om ’n boks sjokolade op een slag te verslind, dan is die Kleure van die liefde net reg vir jou.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans