Klaprose Teen Die Wind – Marzanne Leroux-Van Der Boon

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye:  2000
Gepubliseer: 1992 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624029809

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Klaprose teen die wind is ’n roman oor seksuele ambivalensie en die verskrikking van vigs. Dié tema word ewewigtig en indringend ontgin. En op die koop toe kry die lesers insae in die leefwyse van die Nederlanders, word hulle bekoor deur die vreemde. Dit is ’n roman wat die verstand en die hart aanraak.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans